Welkom by
Die Gereformeerde Kerk
Lichtenburg

WELKOM

‾‾‾‾‾‾‾‾‾‾‾‾‾‾‾‾‾‾‾‾‾‾‾‾

Ons is baie opgewonde dat jy ons besoek. Mag jou besoek verrykend wees en ons sien uit na jou volgende besoeke. Vertel asb vir jou medelidmate en vriende van ons webblad en moedig hulle aan om ons ook te besoek en van ons dienste gebruik te maak.

Ons verwelkom enige terugvoer wat ons webblad kan verbeter.

Dienstye

‾‾‾‾‾‾‾‾‾‾‾‾‾‾‾‾‾‾‾‾‾‾‾‾

Elke Sondag 09:30

Facebook

‾‾‾‾‾‾‾‾‾‾‾‾‾‾‾‾‾‾‾‾‾‾‾‾